Basaar 2012

Terug na HOME PAGE



Net hier kan jy nog groot pryse losslaan...!
Koop 'n kaartjie binne en basaar dan buite!
Schalk Pienaar, kassier vir 51 jaar al, aan die werk! 
Wat van 'n lekker koppie tee?
Ons sit net om asem te skep vir die tweede rondte!
Ons is die basaar se gewildste tafel...! Wil jy verskil?



Waar jy geplant is, moet jy blom!













Vleis is die Noord-Kapenaars se swak plek! 




































Net soms is die lewe soos spookasem...