Matrone Evie Brevis: "Dr. Venter, elke Eureka-leerder en -onderwyser wat omgee prakties uitleef, 'n groot Sally Aucamp-dankie! Tydens die oorhandiging het ek 'n atmosfeer van opgewondenheid en blydskap ervaar. Julle omgee en goedhartigheid maak 'n groot verskil in ander se lewens en in die besonder aan die inwoners van Sally Aucamp. Ons waardeer julle. Mag die res van 2024 vir julle by Eureka Laerskool voorspoedig verloop met al die wonderlike projekte wat julle aanpak."
Showing posts with label Laerskool Eureka. Show all posts
Showing posts with label Laerskool Eureka. Show all posts
Saturday, 8 June 2024
Sally Aucamp: Julle skenking maak ʼn verskil
Labels:
Helpende Hand,
Inwoners,
Laerskool Eureka,
Matrone Evie Brevis,
Omgee,
Sally Aucamp,
Uitreik
Saturday, 15 June 2019
Ons Huis se blomdag ...
Leerders van die Laerskool Eureka het Ons Huis besoek en met oop hande en harte 'n groot skenking gemaak. Hierdie mooi gebaar gaan nie ongesiens verby nie. Dankie dat julle nog tyd maak om die senior burgers te besoek. Gaan kyk na nog foto's hier en ook hier om uit te vind hoekom Kersfees vanjaar baie vroeër as gewoonlik was.
Subscribe to:
Posts (Atom)






