Resep beskikbaar by die kerkkantoor!!
Showing posts with label Boemelaarsaand. Show all posts
Showing posts with label Boemelaarsaand. Show all posts
Friday, 30 August 2024
Gedig: Boemelaar se fluit
ek fluit vir jou 'n lied van heimwee en verdriet,
van tye lank verby
toe ons nog saam kon bly.
Wat het gebeur?
hoe kon ons liefde so skeur,
in flenters val ons liefde neer
nou is daar net die seer.
Jou lyf warm teen 'n ander ou
wyl ek sit hier in die kou,
my lewe is nou flenters
geen uitsig
deur skoon vensters.
van tye lank verby
toe ons nog saam kon bly.
Wat het gebeur?
hoe kon ons liefde so skeur,
in flenters val ons liefde neer
nou is daar net die seer.
Jou lyf warm teen 'n ander ou
wyl ek sit hier in die kou,
my lewe is nou flenters
geen uitsig
deur skoon vensters.
[Bron: Klik HIER vir nog gedigte.]
Thursday, 29 August 2024
Monday, 19 August 2024
Sunday, 18 August 2024
Monday, 12 August 2024
Monday, 5 August 2024
Subscribe to:
Posts (Atom)













