Showing posts with label Kleure. Show all posts
Showing posts with label Kleure. Show all posts

Wednesday, 3 December 2025

Bybelskool: 1-5 Desember 2025

Ongeveer 60 kinders het vir hierdie wonderlike geleentheid geregistreer - evangelisasie deur kleure.  

Foto's: Ds. Ensie Enslin

Thursday, 7 April 2022

Evangelisasie deur kleure


Vanjaar se Evangelisasie deur Kleure-toerusting vind eerskomende Saterdag plaas by die NG Kerk Dutoitspan se kerksaal @ 08:00-16:00. 
Kostes: Handboek - R30; PowerPoint CD (opsioneel): R20 - koffie/tee (oggend & middag) & middagete: slegs R50! (Ander koeldrank & verversings moet asb. self saamgebring word.) 
Kontak asb. vir Elsa Minne by die kerkkantoor (053 842 1100) voor/op Donderdag, 7 April om 12:00 (t.w.v die etes)

Sien julle daar!!

Monday, 11 May 2020

Die wewer ...

My lewe is ‘n weefpatroon
tussen my Heer en my.
Ek kan nooit self die kleure kies,
want Hy die Meester lei.
Soms weef Hy met die donker draad
van smart en ek vergeet ...

Ek sien die onderkant en Hy
die bokant van die kleed.

Eendag gaan die weefstoel staan ...
dan word die weefwerk oopgerol.

Eers dan sal ek verstaan ...
Vir Sy volmaakte plan móét daar
ook donker drade wees.

Die helderkleure is so mooi
maar swart mag ons nooit vrees!”

[Bron]

Monday, 3 June 2019

Evangelie-kleurekursus 8 Mei 2019

Foto's: Elsa Minne

Nog foto's hier.

Aanbieder: Ds. Ensie Enslin