Showing posts with label Reisigers. Show all posts
Showing posts with label Reisigers. Show all posts

Friday, 27 November 2026

Reisigers

Ons is almal reisigers na die graf - maar die graf is nie die eindbestemming nie; dit is slegs die deurgang na 'n ewige hiernamaals - na 'n plek van lewe en heerlikheid en lig, of  na 'n poel van duisternis en verderf en rampsaligheid - en jy moet KIES wat dit vir jou sal wees!

[BH Impey]