Showing posts with label Trouvideo. Show all posts
Showing posts with label Trouvideo. Show all posts

Saturday, 29 June 2024

Kerkgenotjies: Belangrike raad

Gatiep sit op die rusbank en kyk 'n video.

Skielik skree hy vir die ou op die skerm: "MOENIE INI KERK GAAN NIE ... MOENIE IN GAN NI ... OOOOH DJY GAN SPYT WIES, NÉ!"

Sy vrou vra vir hom: "Gatiep ... wat kyk d’jy?"

Gatiep antwoord: "Ons trouvideo!"

Saturday, 2 September 2023

Kerkgenotjies: Trouvideo

Gatiep sit oppie couch en kyk 'n video. Skielik skrie hy vir die ou innie video: "Moenie innie kerk gan nie, moenie in gan nie, djy gan spyt wies!!!!"

Sy vrou stap in en vra vir hom:"Wat kyk djy?"

"Ons Trouvideo", reply hy.