Showing posts with label Elmi Bean. Show all posts
Showing posts with label Elmi Bean. Show all posts

Tuesday, 19 December 2017

Elmi Bean - geliefde Dutoitspanner

Elmi Bean is 7 Desember 2017 oorlede na 'n moedige stryd teen kanker.

Sy was aktief betrokke by die kerk se werksaamhede en het altyd met vars en oulike idees voor 'n dag gekom tydens 'n basaar, die kerk se almanak en ook die kerssangdiens. Sy het drie buitelug-kerssangdienste gereël wat moeilik herhaal sal kan word. Kerslig, musiek en voorlesings het hierdie dienste in die buitelug spesiaal gemaak en daarna is vrugteslaai en roomys deur die gemeente geniet.

Wednesday, 1 June 2016

Heerlike terugvoer...


Wow ek is so opgewonde oor hierdie pragtige “blog” Baie dankie vir al die pragtige foto’s en mooi gedagtes wat hierop geplaas word.

Ek kan nie wag om te sien wat elke dag opgesit word nie!

Baie dankie
Elmi Bean

Skriba : DuToitspan NG Kerk
Tel/Faks: 053 842 1100
e-pos: dutoitspan@telkomsa.ne