Showing posts with label Feesnaweek. Show all posts
Showing posts with label Feesnaweek. Show all posts
Friday, 12 July 2024
Saturday, 23 April 2022
150 genadejare: Piet Smit-optrede
Die naweek het afgeskop met Piet Smit se optrede Vrydagaand, 22 April, by die AGS TD Ouditorium. Ongeveer 'n 160 mense het hierdie besondere geleentheid bygewoon. Net voor pouse het Malan Smith vir Elsa, ds. Ensie en sy vrou bedank vir al die harde werk om die feesblad saam te stel. Op die foto verskyn Malan Smith, Elsa Minne, Annatjie Enslin, ds. Ensie Enslin en Piet Smit.
Klik HIER vir nog foto's.
Monday, 18 April 2022
150 genadejare: Feesnaweek
Die gemeenskap vier eerskomende naweek fees om dankie te sê vir 150 jaar van Genade.
Die program skop Vrydagaand, 22 April 2022, om 18:30 af met Piet Smit wat in die AGS-Taberna Dei optree. Kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar.
Moenie hierdie besondere post-Covid-geleentheid misloop nie.
1. 08:30 – VOORSANG
2. 08:45 – AANKONDIGINGS – DS ENSIE ENSLIN
3. 09:00 – EREDIENS EN NAGMAAL – DS RICHARD HOLLOWAY
4. SANGITEM – DEON BOTHA
5. GROETEBOODSKAPPE - OUDLERAARS
6. GROETEBOODSKAP - LEIEROUDERLING - MALAN SMITH
7. 11:00 – SAAMKUIER
8. 12:30 – ETE
9. BEDANKINGS – DS ENSIE ENSLIN
10. TAFELGEBED VIR ETE WORD IN DIE KERK GEDOEN

Saterdag, 23 April 2022, is daar 'n heerlike potjieKOSkuier by Rooifontein. Teen 'n baie beKOStigbare R30.00 per persoon, kan geen mens dit beKOStig om nie die KOSbare geleentheid by te woon nie.
Kry jou Saterdagmiddag om 15:00 by die kerkterrein.
Sondag, 24 April 2022 is daar 'n hele program om die naweekprogram af te sluit.
2. 08:45 – AANKONDIGINGS – DS ENSIE ENSLIN
3. 09:00 – EREDIENS EN NAGMAAL – DS RICHARD HOLLOWAY
4. SANGITEM – DEON BOTHA
5. GROETEBOODSKAPPE - OUDLERAARS
6. GROETEBOODSKAP - LEIEROUDERLING - MALAN SMITH
7. 11:00 – SAAMKUIER
8. 12:30 – ETE
9. BEDANKINGS – DS ENSIE ENSLIN
10. TAFELGEBED VIR ETE WORD IN DIE KERK GEDOEN
Friday, 1 April 2022
Subscribe to:
Posts (Atom)
.png)