Showing posts with label Kosprojek. Show all posts

Friday, 29 December 2023

Kospakkies: oesmaande

Die nood is oral groot. Ons kan nie almal help nie, maar ons kan dit vir Dutoitspan moontlik maak om na 20 huisgesinne uit te reik.

Slegs met behulp van skenkings uit die gemeenskap en gemeente is dit moontlik om hierdie kospakkies te versprei. Dié projek sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil.

Desember: Blikkies ingemaakte vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla en 'n lekker bederfie

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word.  

Friday, 15 December 2023

Friday, 1 December 2023

November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word. 

Friday, 24 November 2023

'n Dankie-boodskap van die voorsitter

Pieter: "Goeienaand julle, ons het vanoggend vir die kospakkie-ontvangers 'n hoenderpot gemaak wat uit die boeke was. As dit 'n kompetisie was, het ons sekerlik die eerste plek gehaal. Ons wil vir tannie Sarie, Elsa, Anna, dominee Ensie en Maans bedank vir hul hulp en opregte omgee. 'n Geseënde aand en naweek vir julle toegewens."

Die jaar lê op sy rug ... nog net Desember is oor van 2023 se 12 maande. 2024 met al sy uitdagings lê en loer vir ons. In die gees van Kersfees het Dutoitspan se voorslagdames 'n heerlike bederfete is vir hierdie gemeentelede gemaak. En soos Pieter in sy dankie-sê-boodskap noem ... hierdie is 'n wenresepgereg! Dankie vir die gewaardeerde hulp met hierdie uitreik.

Kospakkies: oesmaande

Die nood is oral groot. Ons kan nie almal help nie, maar ons kan dit vir Dutoitspan moontlik maak om na 20 huisgesinne uit te reik.

Slegs met behulp van skenkings uit die gemeenskap en gemeente is dit moontlik om hierdie kospakkies te versprei. Dié projek sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil.

November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word. 

Friday, 17 November 2023

Friday, 3 November 2023

Friday, 27 October 2023

September: Blikkies vis
Oktober: Pasta
November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word. 

Friday, 20 October 2023

Friday, 6 October 2023

Friday, 29 September 2023

Kospakkies: oesmaande

Die nood is groot en die arbeiders min ... die sukses van hierdie projek is in jou hart gesetel.

Dié projek sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil aan 'n gesin se lewe.

September: Blikkies vis
Oktober: Pasta
November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word. 

Friday, 15 September 2023

Kospakkies: oesmaande

Die nood is groot. Dié projek sal nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil aan 'n gesin se lewe.

September: Blikkies vis
Oktober: Pasta
November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word.

Jy is meer as welkom om ook ander artikels te skenk. Dink aan die dinge waarsonder jy in jou eie huishouding nie kan klaarkom nie. Met hierdie gedagte, maak dit jou deelname aan hierdie projek makliker. 

Friday, 1 September 2023

Kospakkies: oesmaande

Die nood is groot en die ekonomie verbeter nie.

Slegs met die skenkings uit die gemeenskap en gemeente is dit moontlik om hierdie kospakkies te versprei. Dié projek sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil aan 'n gesin se lewe.

September: Blikkies vis
Oktober: Pasta
November: Baked beans
Desember: Blik vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla

[Ongeveer 20 pakkies maandeliks]

Plaas asseblief jou skenking in die houer in die voorportaal, anders kan dit by die kerkkantoor afgegee word. 

Thursday, 24 August 2023

Kospakkies: oesmaande

Die nood is oral groot. Ons kan nie almal help nie, maar ons kan dit vir Dutoitspan moontlik maak om na 20 huisgesinne uit te reik.

Slegs met behulp van skenkings uit die gemeenskap en gemeente is dit moontlik om hierdie kospakkies te versprei. Dié projek sou nie moontlik gewees het sonder die hulp van elkeen van julle nie. 'n Groot dankie vir elkeen se betrokkenheid. Blikkie vir blikkie maak ons 'n verskil.

September: Blikkies vis
Oktober: Pasta
November: Baked beans
Desember: Blikkies ingemaagte vrugte, koekies, lekkers, jellie, vla