Showing posts with label Joël. Show all posts
Showing posts with label Joël. Show all posts

Wednesday, 8 July 2020

Woensdag: Joël 3:1-21

Hierdie gedeelte handel oor die nasies wat gestraf sal word
en Juda se verhouding met God wat herstel sal word.
Klik
HIER om deel van die gesprek te wees. 

Tuesday, 7 July 2020

Terugvoering: Jannie Stroebel skryf: ...

Ds E, ek vind die nuwe aanslag baie interessant, dit prikkel my gedagte om meer  uit te vind oor die onderwerp/Bybelboek. Nadat ek gisteraand die inleiding in die Boodskap gelees het, het dit my opgewonde gemaak oor dit wat voorlê. Dit was weer een van daardie oggende wat ek nie kon slaap het. Ek besluit om naslaanwerk op die internet te doen om te sien watter interessante inligting/feite ek oor Joël kan kry. Het op n blog afgekom - http\\warechristene.blogspot.com/2014/12/opsomming-die-boek-joel.html.
Hier word die boek Joël baie mooi opgesom en elke hoofstuk bespreek.

Dankie vir elke aand se gedeelte.

Klik HIER om meer van Joël te wete te kom.

Dinsdag: Joël 2:1-32

Die dag van die Here en God se medelye met Sy volk.
Klik
HIER om deel van die gesprek te wees.

Joel 1:14


Monday, 6 July 2020

Maandag: Joël

Die oproep tot bekering.
Word deel van die gesprek deur
HIER te klik.

Sunday, 5 July 2020

Sondag: Joël

Inleiding tot die boek Joël.
Kom wees deel van die gesprek deur
HIER te klik.