Showing posts with label Bestelling. Show all posts
Showing posts with label Bestelling. Show all posts

Friday, 3 October 2025

Thursday, 2 October 2025

Onthou Vrydag se Jaffel-fees by Ons Huis

* Op 3 Oktober 2025 verkoop Ons Huis die heerlikste Jaffels vir slegs R25 elk.
* Die verkoping word vanaf Ons Huis se stoep gedoen
* Jaffels sal vanaf 12:00 uur gereed wees - kom haal dit af by die hek.

Bestel asseblief vooraf om 
teleurstelling
 te voorkom.
Stuur bestellings aan:
👉 Irma: irma@acvv-kimberley.co.za
👉 Neveshni: neveshni@acvv-kimberley.co.za
Ons Huis Tel: 053 842 1141

Bestellings kan ook by kerkkantoor geplaas word!
Dutoitspan Tel: 053 842 1100

Tuesday, 30 September 2025

Jaffel-fees Vrydag by Ons Huis

* Op 3 Oktober 2025 verkoop Ons Huis die heerlikste Jaffels vir slegs R25 elk.
* Die verkoping word vanaf Ons Huis se stoep gedoen.
* Jaffels sal vanaf 12:00 uur gereed wees - kom haal dit af by die hek.
Bestel asseblief vooraf om 
teleurstelling
 te voorkom.
Stuur bestellings aan:
👉 Irma: irma@acvv-kimberley.co.za
👉 Neveshni: neveshni@acvv-kimberley.co.za
Tel: 053 842 1141
Bestellings kan ook by kerkkantoor geplaas word!

Tel: 053 842 1100

Monday, 24 February 2025

Nooi vriend en vyand na 'n steak-oase in vandag se besige lewe!

Wanneer: 02 Maart 2025

Waar: Kerksaal

Tyd:12h30 vir 13h00

Prys: R80 volwassenes, Kinders o/12 R50
Wegneemetes beskikbaar! 
Plaas bestellings voor of op 27 Feb by die kantoor: 053 842 1100

BRING EIE EETGEREI, DRINKGOED EN KOM KUIER HEERLIK!!

Friday, 21 February 2025

Moenie hierdie kans deur jou vingers laat glip nie!

Wanneer: 02 Maart 2025

Waar: Kerksaal

Tyd:12h30 vir 13h00

Prys: R80 volwassenes, Kinders o/12 R50
Wegneemetes beskikbaar! 
Plaas bestellings voor of op 27 Feb by die kantoor: 053 842 1100

BRING EIE EETGEREI, DRINKGOED EN KOM KUIER LEKKER SAAM MET ONS!!