Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Monday, 24 February 2025
Nooi vriend en vyand na 'n steak-oase in vandag se besige lewe!
Wanneer:
02 Maart 2025
Waar:
Kerksaal
Tyd:
12h30 vir 13h00
Prys:
R80 volwassenes, Kinders o/12 R50
Wegneemetes beskikbaar!
Plaas bestellings voor of op 27 Feb by die kantoor: 053 842 1100
BRING EIE EETGEREI, DRINKGOED EN KOM KUIER HEERLIK!!
Newer Post
Older Post
Home