Gedagte van die week: Deel 5

Terug na HOME PAGE

Week 1

Baie mense wat Sondae die Onse Vader bid, leef die res van die week asof hulle weeskinders is.~Jonhn Donne ~

Week 2

Die lig skyn in die duisternis,die duisternis kon dit nie uitdoof  nie ~Joh 1:5

Week 3

Enige mens wat 'n beter mens van sy knie af op staan, se gebed is verhoor. ~George Meredith~

Week 4

As ons nie fyn luister nie, sal ons nie die waarheid ontdek nie. as ons bid nie, kom ons nie een sover om te luister nie. ~  Hubert von Zeller ~

Week 5
Glo in God,  glo ook in My

Week 6
God wil 'n verskil in jou en my lewe maak