Kerssangdiens 2023

Terug na HOME PAGE

Die gemeente se Kerssangdiens het op 26 November plaasgevind.

Kersfees het in 'n krip in Betlehem begin en in die velde het die skaapwagters die nuus eerste gehoor.
Ons as gemeente bring soos die herders en engele van weleer eer en hulde aan Hom.






Foto's: Ds. Ensie Enslin























Voordat die gemeente na binne beweeg het, het hulle gesellig oor 'n bakkie vrugteslaai met roomys gekuier!

Foto: Elsa Minne

No comments:

Post a Comment