Showing posts with label Santa Shoeboks. Show all posts
Showing posts with label Santa Shoeboks. Show all posts
Sunday, 6 September 2026
Sunday, 23 August 2026
Sunday, 31 May 2026
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
Ons het weer 50 name vir die Santa Shoeboksprojek gekry.
KOM KRY VROEGTYDIG VIR JOU ‘N NAAM
& MAAK ‘N KINDJIE SE HARTJIE HIERDIE KERSFEES BLY.
OUDERDOMME: TUSSEN 06 MAANDE EN 12 JAAR.
AFSNYDATUM: 30 OKTOBER 2026
Monday, 27 October 2025
Sunday, 26 October 2025
Sunday, 19 October 2025
Sunday, 28 September 2025
Thursday, 14 August 2025
Wednesday, 30 July 2025
Sunday, 6 July 2025
Wednesday, 2 July 2025
Wednesday, 11 June 2025
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
Dis weer tyd om ‘n paar kinders se harte
rondom Kersfees bly te maak.
Daar is 43 spesiale name by die kerkkantoor.
Kontak die kantoor om jou naam te kry!!
Sunday, 21 July 2024
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
LAASTE KANS
Kom kry 'n naam by die kantoor!
Nog net 10 name oor!
Dis weer tyd om ‘n paar kinders se harte
rondom Kersfees bly te maak.
Ons het weer hierdie jaar 50 name gekry
en nog net 10 name is oor.
Hierdie is die laaste hekkie - kom kry 'n naam.
Inligting is by die kantoor beskikbaar.
Bokse moet nie later as 30 Oktober in wees nie!!!
'n YSLIKE dankie aan elkeen wat reeds 'n
kersboks gaan opmaak!
Thursday, 23 May 2024
Thursday, 16 May 2024
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
Kom ons as 'n gemeente maak hierdie jaar weer 'n paar kinderharte bly. Daar is 'n lys met 50 kindername by die kerkkantoor beskikbaar. Kontak asseblief so gou as moontlik die kerkkantoor om 'n naam te kry. Kersfees is juis 'n tyd vir gee en uitreik!
Alle geskenkbokse moet teen 30 Oktober ingehandig wees.
Friday, 3 November 2023
Dankie aan elke Santa shoeboks-skenker
Ek het onlangs met Elsa by die kerkkantoor gesels om te hoor hoe dit met die Santa Shoeboks-projek gegaan het.Sy het weereens die mense bedank wat elke jaar so getrou aan die landswye hartsprojek deelneem. Hierdie is verrassingsgeskenke wat werklik waardeer word en waarvan die ontvanger selfs daarvan deel met hulle wat nie gekry het nie.
Dankie aan almal wat daarby betrokke was en werklik die kersboodskap op hierdie manier met ander gedeel het.
Dankie aan almal wat daarby betrokke was en werklik die kersboodskap op hierdie manier met ander gedeel het.
Wednesday, 1 November 2023
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
Dis weer tyd om ‘n paar kinders se harte
rondom Kersfees bly te maak.
Kom, ons daag iemand uit om net een naam te vat
en daardie kinderhartjie bly te maak!!!!!!!
Ons het weer 50 name gekry.
Inligting is by die kantoor beskikbaar.
Ouderdomme wissel tussen 6 maande en 16 jaar!!
Bokse moet nie later as 03 November 2023 in wees nie!!!
Wednesday, 18 October 2023
Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek
Dis weer tyd om ‘n paar kinders se harte
rondom Kersfees bly te maak.
Kom, ons daag iemand uit om net een naam te vat
en daardie kinderhartjie bly te maak!!!!!!!
Ons het weer 50 name gekry.
Inligting is by die kantoor beskikbaar.
Ouderdomme wissel tussen 6 maande en 16 jaar!!
Bokse moet nie later as 3 November 2023 in wees nie!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)