Thursday 23 May 2024

Kindervreugde: Ondersteun die Santa Shoeboksprojek

Dis weer tyd om ‘n paar kinders se harte
rondom Kersfees bly te maak.
Ons het weer 50 name gekry.
Raak betrokke en kom kry 'n naam.
Inligting is by die kantoor beskikbaar.
Bokse moet nie later as 30 Oktober in wees nie!!!