Wednesday 1 May 2024

Dankfees op hande - benodig helpende hande!

 
· Ons kort nog hande by die pannekoektafel en kerrie-en-rystafel. Kom help vir ‘n uur, ASB!

· Dames gaan Donderdag- en Vrydagoggend poedings maak! Kom help, asb! Vele hande maak ligte werk!

· Ons benodig dringend 2l-koeldrankbottels, 2l-roomysbakke, asb. Dit kan by die kombuis afgegee word.

· Dankie vir elkeen wat so entoesiasties betrokke is - elke een van julle word waardeer!