Wednesday 28 February 2018

Tuesday 27 February 2018

Monday 26 February 2018

Sunday 25 February 2018

Saturday 24 February 2018

Friday 23 February 2018

Thursday 22 February 2018

Lewe so...


Wednesday 21 February 2018

Tuesday 20 February 2018

Monday 19 February 2018

Sunday 18 February 2018

Friday 16 February 2018

Thursday 15 February 2018

Wednesday 14 February 2018

Tuesday 13 February 2018

Monday 12 February 2018

Sunday 11 February 2018

Saturday 10 February 2018

Friday 9 February 2018

Thursday 8 February 2018

Sally Aucamp - reik uit!

Kom raak betrokke by Sally Aucamp, 'n tehuis vir volwasse gestremdes. Kom wees Jesus se hande en voete op die aarde en loop die ekstra myl uit dankbaarheid.

Kontak vir Rina Groenewald (082 447 3332) as jy sou belangstel.

Improve yourself...


Wednesday 7 February 2018

Monday 5 February 2018

Bybelbingo en braai!!

Al die dames van die gemeente en sommer hulle vriendinne buite die gemeente word uitgenooi na  Tabita se afskop, 7 Februarie om 18:00.

'n Heerlike kuier word in die kerktuin beplan. Indien dit Woensdagaand gaan reĂ«n, dan skuif ons al ons verrigtinge kerksaal toe en hef sommer 'n reĂ«npryslied aan.  

Julle is sĂł welkom!!

Have a heart...


Sunday 4 February 2018

Agtergrond van Nellie du Toit


Nellie du Toit (* 17 Desember 1929 in Pietersburg, Transvaal (vandag Polokwane, Limpopo)) is 'n Suid-Afrikaanse liriese sopraan. Van haar moeder, wat self baie musikaal was, het sy haar eerste onderrig in sang en musiek ontvang. Ná matriek het sy haar by die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad laat inskryf en is verder deur Adelheid Armhold en Gregorio Fiasconaro onderrig.

Aan die einde van 1952 het sy die Diploma in Opera met lof verwerf en die volgende jaar na Londen vertrek, waar sy haar studies onder Tatiana Makushina voortgesit asook rolle in Le Nozze di Figaro en La Cenerentola vir die English National Opera vertolk het. Ná haar terugkeer na Suid-Afrika het sy saam met die beroemde tenoor Marcel Mittrisch 'n toer deur die land onderneem met die oog op die verwerwing van 'n Lisensiaat in sang. Sy het haar studie voortgesit aan die Universiteit van Suid-Afrika. Op grond van haar prestasie in dié studie het sy 'n Unisa-beurs verower, wat haar in staat gestel het om weer oorsee te gaan studeer - dié keer in Wene onder Maria Hittorff.

Na haar terugkeer was sy aktief betrokke by opera-opvoerings dwarsdeur Suid-Afrika. Die Nederburg-operaprys is reeds drie keer aan haar toegeken – die laaste keer vir haar vertolking van Tosca in 'n produksie van Sukovs. DiĂ© toekenning is ook 'n aanduiding van haar beheersing van dramatiese rolIe.

Hoogtepunte in haar loopbaan was haar deelname aan die première van Henk Badings se radiofoniese
opera Asterion (N.P. van Wyk Louw, 1958) en in 1970 aan die Ballade van die Bloeddorstige Jagter (G.A. Watermeyer) van dieselfde komponis. In 1972 het sy 6e geëindig in die Madame Butterfly-kompetisie in Japan. Etlike operarolle het sy herhaaldelik gesing, byvoorbeeld Madama Butterfly, wat sy meer as honderd keer gesing het, Mimi in La Bohème, Violetta in La Traviata, Lucia in Lucia di Lammermoor en Norma in die gelyknamige opera. Ook die Lieder-kuns het sy nooit verwaarloos nie en het dikwels in Liederkonserte opgetree en radiouitvoerings gegee. (Bron: Wikipedia)

Foto-erkennings:
Nellie 1 - http://versindaba.co.za/2009/12/17/nellie-du-toit/
Nellie 2 - The Heart & Soul of GĂ© Korsten (Gallo CDREDD 645)

[https://af.wikipedia.org/wiki/Nellie_du_Toit]

Dankie vir al die terugvoer wat ontvang is van die lesers. Baie dankie aan André van Dyk vir 'n heerlike e-pos vol inligting. Die verband tussen Nellie du Toit en Dutoitspan sal later hierdie week bekend gemaak word. Gaan luister intussen na die pragtige werke op YouTube en gaan Google gerus haar interessante loopbaan.

Agapé...


Saturday 3 February 2018

Friday 2 February 2018

Hoop...


Just breathe...


Thursday 1 February 2018