Foto's: Elsa Minne
Showing posts with label Kerssangdiens. Show all posts
Showing posts with label Kerssangdiens. Show all posts
Sunday, 30 November 2025
Uitnodiging: Kom woon vanaand se Kerssangdiens by!
KOM DEEL IN DIE VREUGDE
VAN DIE KERSSANGDIENS!
WANNEER: 30 November 2025
TYD: 17:30 vir 18:00
WAAR: By NG Kerk Dutoitspan
Kom vroeg en bring die bure, vriende en familie saam!!
Heerlike vrugteslaai en roomys na die diens!
Thursday, 6 November 2025
Kerssangdiensoefening: 'n Ekstra leesbril kan dalk die oplossing wees
As 'n mens in jou haas kerk toe jaag om betyds vir die oefening vir die Kerssangdiens te wees, dan bly 'n leesbril maklik vergete.
En as 'n mens jou bril vir jou medesangmaat leen, dan korrel jy om te kan sien.
Ds. Ensie en Herman Conradie spook om 'n leesbrilritme tussen hulle twee uit te werk.
Foto: Elsa Minne
Sunday, 2 November 2025
Sunday, 26 October 2025
Thursday, 23 October 2025
Kerssangdiens 2025
KOM DEEL IN DIE VREUGDE
VAN DIE KERSSANGDIENS!
WANNEER: 30 November 2025
TYD: 17:30 vir 18:00
WAAR: By NG Kerk Dutoitspan
Kom vroeg en bring die bure, vriende en familie saam!!
Heerlike vrugteslaai en roomys na die diens!
Thursday, 16 October 2025
Kerssangdiens 2025
KOM ONS LOOF DIE JESUSKIND
WANNEER: 30 November 2025
TYD: 17:30 vir 18:00
WAAR: By NG Kerk Dutoitspan
Kom vroeg en bring die bure, vriende en familie saam!!
Heerlike vrugteslaai en roomys na die diens!
Sunday, 24 November 2024
Monday, 27 November 2023
Kerssangdiens 2023
Kersfees het in 'n krip in Betlehem begin en in die velde het die skaapwagters die nuus eerste gehoor. Ons as gemeente bring soos die herders en engele van weleer eer en hulde aan Hom.
By hierdie kerssangdiens is ons herinner daaraan dat ons nooit mag vergeet waaroor die Christusfees gaan nie.
Wees geseënd.
Klik HIER vir nog foto's.
[Foto's: Ds. Ensie Enslin]
Subscribe to:
Posts (Atom)

















