Showing posts with label Reik uit. Show all posts

Friday, 1 March 2019

Raak betrokke...

Binne die grense van die gemeente, is daar twee tehuise om by betrokke te raak: Sally Aucamp en Ons Huis.

Dit is van die uiterste belang dat die inwoners nie voel dat hulle op die kantlyn van die lewe staan nie. Wysheid en lewenservaring is deel van dié inwoners se menswees. Kom deel gerus daarin.

Raak betrokke by die wel en weë van hierdie eens baie aktiewe mense van die samelewing.

Tuesday, 30 October 2018

Het u 'n tydjie om uit te reik?

Binne die grense van die gemeente, is daar twee tehuise om by betrokke te raak: Sally Aucamp en Ons Huis.

Dit is van die uiterste belang dat die inwoners nie voel dat hulle op die kantlyn van die lewe staan nie. Wysheid en lewenservaring is deel van dié inwoners se menswees. Kom deel gerus daarin.

Raak betrokke by die wel en weë van hierdie eens baie aktiewe mense van die samelewing.

Tuesday, 10 April 2018

Uitreik na Ons Huis...

Raak betrokke!!

Ons Huis reik uit na ander lede in die gemeenskap wat hierdie winter nie 'n warm kledingstukkie het nie. Daarvoor het hulle egter wol nodig.

Bring asb al u oorskietwol óf na die kerkkantoor óf na Ons Huis self.

Thursday, 10 November 2016