thePLAN-diePLAN: Malawi-uitreik

 Terug na HOME PAGE


WEEK 1: Sondag, 3 September - Donderdag, 7 September 2023













Ds.Ensie: "Direk ná verlede Sondagoggend se erediens ... Die Heilige Gees het veral die seuntjie met die geel hempie diep aangeraak! Soli Deo Gloria!!"








WEEK 2: Saterdag, 9 September

Ds. Ensie: Sopas in Ekwendeni (Malawi Noord, naby Mzuzu) aangekom. Begin vannaand DV met Jesus film, So: Walking with Jesus, Ma: The Story of Jesus for children, Tu: Magdalene. Ek probeer nou ook die skakels vir d  download vir Rivka (Eng & Chichewa) & ander in Eng & Chichewa, te kry. Other languages here: Tumbuka (North) & Sena (South - the week after this week). Dankie! Wat 'n voorreg om die Naam van Jesus ook op hierdie manier te kan versprei!!! SOLI DEO GLORIA!!!


Gisteraand se Jesus-film opkoms ... res staan buite die tent ... Baie oorgawes in reaksie op die film!!!
Soli Deo Gloria!!! Dankie vir jul gebede!!

diePLAN se 3de week kerkleierskaps-opleiding in Mission4 (Malawi-Suid). Vorige 2 weke was in Area 49 Dubai (Lilongwe, Malawi Sentraal) & Ekwendeni (naby Mzuzu) in Malawi-Noord. Alle eer aan God wat getrou is! (Meer foto's is op aanvraag beskikbaar.)


WEEK 2: 
Malawi kerkleierskapsopleiding in die Suide by Mission 4, Chikwawa distrik ...
















Die seuntjie met die geel hempie wat ek op 3 foto's huis toe gedra het, is Ps Foster Tchapo se seuntjie, Emmanuel. Hy het gehuil toe hy hoor "Uncle Ensie is going back to South Africa tomorrow morning ... That morning he told his father that he is not going to school, because his uncle is departing back to South Africa!" 


Die seun met die naaldwerkmasjien, is die seuntjie met die geel hemp se ouer boetie wat homself geleer het om stukkende klere te herstel & nou selfs klere ontwerp en op hierdie manier samel hy geld in vir sy naskoolse studies! Wat 'n voorbeeld vir vele Suid-Afrikaners!!!






















Hierdie laaaang hoë bome wat groot bome (dakhoogte) langs hulle soos bossies laat lyk, word genoem: "The BIG tree!" (Chichewa naam: "Njale" tree.)










No comments:

Post a Comment