Friday 31 July 2020

Vrydag: Jona 1

Klik HIER vir die gesprek.
Neem deel aan die gesprek oor Jona. Jona 1 is
vandag onder die loep. Klik
HIER.

Vir die kinders: Jona


Laai af en druk uit

Laai af en druk uit

Thursday 30 July 2020

Donderdag: Jona - inleiding

Neem deel aan 'n lewendige bespreking. Klik HIER.

Vir die kinders: Jona


Klik op die prent om dit te vergroot.
Laai af en druk uit

Laai af en druk uit

International Day of Friendship



Wednesday 29 July 2020

Woensdag: Jona - inleiding

Klik HIER om na die inleiding van Jona
te luister.



Lees Jona 1-4 as 'n geheel

How Are We to Live With The Coronavirus

Below is the writer C.S. Lewis’s response to the question, “How Are We to Live in an Atomic Age?”

The question was posed in 1948 by millions of panicked Americans, who firmly believed they were about to be blown to bits by an atom bomb. Imagine if C.S. Lewis was alive today, and been asked instead, “How are we to live with a novel coronavirus?” As you read his 300-word answer, simply replace the words "atomic bomb," with "coronavirus." I hope it brings as much perspective and peace to your life as it does to mine.

“On Living in an Atomic Age” (1948)

“How are you to live in an atomic age? Why, just as you would have lived in the sixteenth century when the plague visited London almost every year, or as you would have lived in a Viking age when raiders from Scandinavia might land and cut your throat any night; or indeed, as you are already living in an age of cancer, an age of syphilis, an age of paralysis, an age of air raids, an age of railway accidents, an age of motor accidents.

In other words, do not let us begin by exaggerating the novelty of our situation. Believe me, dear sir or madam, you and all whom you love were already sentenced to death before the atomic bomb was invented: and quite a high percentage of us were going to die in unpleasant ways. We had, indeed, one very great advantage over our ancestors—anaesthetics; but we have that still. It is perfectly ridiculous to go about whimpering and drawing long faces because the scientists have added one more chance of painful and premature death to a world which already bristled with such chances and in which death itself was not a chance at all, but a certainty.

This is the first point to be made: and the first action to be taken is to pull ourselves together. If we are all going to be destroyed by an atomic bomb, let that bomb when it comes find us doing sensible and human things - praying, working, teaching, reading, listening to music, bathing the children, playing tennis, chatting to our friends over a pint and a game of darts - not huddled together like frightened sheep and thinking about bombs. They may break our bodies, but they need not dominate our minds."
C.S. Lewis

Otherwise ...

Tuesday 28 July 2020

Die onmoontlike word moontlik ...


Luister na hierdie getuienis. Klik HIER

Dinsdag: Obadja

Klik HIER om deel van die gesprek oor
Obadja te wees.



Bankbesonderhede


Ons doen 'n vriendelike beroep op u om nie u bydraes te onttrek
in hierdie tyd nie, maar dat u sal voortgaan om d.m.v.
'n EFT-betaling dit moontlik te maak vir die kerk om met sy
werksaamhede voort te gaan.
Indien u kontantbydraes wil maak, kontak die kerkkantoor
om reëlings te tref. Dankie aan elke betrokke lidmaat. 
 Dutoitspan-groete en seën.

Oggendgebed


Monday 27 July 2020

Obadja - die Christelike mannekoor

Terwyl die Bybelboek, Obadja, nou onder die loep kom, so 'n stukkie interessantheid. Op 16 Januarie 2010 kom 6 manne bymekaar met die gedagte om 'n mannekoor op die been te bring. 'n Idee word 'n werklikheid en tans bestaan die koor uit 21 lede en nuwe lede is altyd welkom.

Die Christelike mannekoor kom uit die Ouddorp in Nederland en hulle sing psalms, gesange, geestelike liedere en ook Nederlandse volksliedere.

Klik HIER om na die lied De Lichtstad te luister

[Vir verdere inligting - besoek hulle webwerf HIER]

Maandag: Obadja - inleiding

Vandag is Obadja aan die beurt. Die kortste boek in die
Bybel. Klik HIER om na die inleidingsgesprek te luister.
Klik HIER om deel van Obadja se gesprek te wees. 

810 besoekers op een dag ...

Klik op die prent om die getalle duideliker te kan sien.
26 Julie was daar druk verkeer op hierdie blad.
810 
besoekers. Besemboskind is nou al vir
weke die gewildste onder die lesers. Lekker lees.

Church at home: Bible Study


Click HERE to look at this amazing video.

My waardevolste bate in die lewe ...

Here Jesus, baie dankie dat ek U geskrewe
Woord in my eie moedertaal kan lees. 

Sunday 26 July 2020

Obadja aan die beurt ...

'n Vinnige inloer: Lees asseblief Obadja en wees gerat
vir die week. Klik
HIER.

Kinders: Vou hierdie duif

Laat die kinders hierdie duif vou as 'n herinnering aan die Heilige Gees (Mat 3:16; Rom 8:26)

Sondag: Covid-19-erediens

Ds. Ensie Enslin
Vandag het ons weer die voorreg om na ds. Ensie Enslin te luister. Hierdie oggenderediens bring hy ten spyte van die Covid-19-inperking. Raak rustig, terwyl jy deel in die diens.

Tema: Niks skei ons van die liefde van God in Christus Jesus ons Here nie.

Skrifgedeelte: Romeine 8:26-39

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 26 Julie 2020 (Druk op die woord kerkdiens om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer - dit maak oop in OneDrive: Klik dan op die driehoek.)

A prayer for South Africa

Click HERE

Saturday 25 July 2020

The result of Covid 19 ...


Die media bombardeer en ons kla ...

Dink 'n bietjie hieroor!

Ons het in die gewoonte verval om te kla - ons kla oor alles by almal wat 'n gewillige oor leen en sodoende dra ons by tot die donker gemoedstoestand wat oral sigbaar is. Covid-19 het hierdie kla-gewoonte van ons aangevuur tot hoër hoogtes. Miskien is dit tyd om versigtiger met ons woorde en klagtes om te gaan. Die media bombardeer mense met negatiwiteit oor alles - die nuus van die dag. En ons herhaal die nuus wat almal reeds van kennis dra. 'n Bose kringloop. Kom ons breek hierdie gewoonte en ons hou op kla, veral oor onbenullighede, soos die dra van 'n masker, die sosiale afstand, die weer, die swak diens, ens. Daar is mense tussen ons wat deur erger trauma gaan en enige tyd plekke sou wou ruil.

Die mense wat weet sê 'n mens moet elke dag 10 dinge op papier neerskryf waaroor jy dankbaar is. (Skryf dit sommer in 'n oefeningboek en blaai aan die einde van die jaar terug om jou te herinner aan al die goeie dinge wat gedurende die jaar met jou gebeur het.)

Die keuse is in jou hande. Jou gesindheid teenoor die pandemie is in jou hande. Moenie dat hierdie keuse deur die media beïnvloed word nie. Wees waaksaam, wees stil en weet wie die Here is.

Hy is nog altyd in beheer ...

Thursday 23 July 2020

Don't give up on ...


Donderdag: Amos 9

Vandag is die laaste gesprek oor Amos. Klik HIER om
deel van die gesprek te wees.
Klik HIER om die gesprek om video te volg.

Wednesday 22 July 2020

Woensdag: Amos 8

Klik HIER om te luister na die waarhede rondom Amos 8











Klik HIER om deel van die gesprek te word. 

A second chance ....


Tuesday 21 July 2020

Monday 20 July 2020

Maandag: Amos 5:1-27

Klik HIER en wees deel van die bespreking oor Amos 5. 

Your thoughts ...


Sunday 19 July 2020

Lees een van die Skeppingspsalms ...


Sondag: Covid-19-erediens

Ds. Ensie Enslin
Vandag het ons weer die voorreg om na ds. Ensie Enslin te luister. Hierdie oggenderediens bring hy ten spyte van die Covid-19-inperking. Raak rustig, terwyl jy deel in die diens.

Tema: Die Here sorg

Skrifgedeeltes: Ps. 33:1-22

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 19 Julie 2020 (Druk op die woord kerkdiens om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer - dit maak oop in OneDrive: Klik dan op die driehoek.)

Saturday 18 July 2020