Die rede vir hierdie plasing is slegs om te wys hoeveel mense op 5 Julie na hierdie spesifieke blog gekyk het. Vir so 'n klein blog is 725 besoekers regtig 'n groot klomp. Dankie vir elkeen wat so getrou hier 'n draai maak en baie dankie ook vir die positiewe kommentaar en bydraes wat gereeld gestuur word. Lekker lees. |