Saturday 11 July 2020

Die pienk spookasemblom ...

Dit is die "Roos van Saron" waarvan ons in Hooglied lees.

Die saadjies lê vir jare in woestynsand en met die geringste watertjie loop die plantjie uit. Dit lyk vir my soos pienk spookasem en veertjies.

[Dankie, ds. Ensie dat jy hierdie besondere blom met ons deel.]

Gaan maak HIER 'n draai vir meer inligting - dankie, Cherise.