Showing posts with label Konings. Show all posts
Showing posts with label Konings. Show all posts

Sunday, 9 March 2025

Mossiestilte: 2 Kon. 19:17-18

Waarlik, Here, die konings van Assirië het die nasies en hulle land verwoes en hulle gode in die vuur gegooi; want dit was geen gode nie, maar werk van mensehande, hout en klip; daarom kon hulle dit vernietig.


Jou God is die lewende God van Abraham, Isak en Jakob; dit is nie 'n God met mensehande gemaak nie; 'n ewige God is Hy, van die voortyd af.
Niemand kan jou God vernietig nie, want niemand kan voor Hom stand hou, sonder die geregtigheid van Jesus Christus nie.
Vers 35 en 36 sê, dat die engel van die Here honderd-vyf-en-tagtigduisend Assiriërs verslaan het en hulle het opgeslaan en in Ninevé gebly.
God sal jou van jou vyande red, moenie die Heilige God van Israel onderskat nie, maar vertrou op Hom, die enigste God.

Here God Almagtig, ek vertrou U vir wie U is. U is regverdig en ewig getrou aan u woord en U sal nie u geliefdes in die steek laat nie. U het my met u bloed gekoop en vrygemaak van die sonde wat my gebind het aan die dood. Vir ewig sal ek u Naam verhef en almal sal weet, U alleen is die God van hemel en aarde. U alleen maak mense vry van die dood en net U kan lewe gee. Amen.

[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]

Thursday, 12 December 2024

Did you notice today's date is 12/12

See what the Bible says about today's date: 

🗝️Genesis 12:12. 
You will not die you will live.

🗝️Exodus 12:12. 
I will execute judgment against your enemies. 

🗝️Deuteronomy 12:12 
You and your households will be joyful in God's presence.

🗝️Joshua 12:12 
You will defeat all your enemies

🗝️1 Samuel 12:12 
A new and a better king will rule in your life.

🗝️2 Samuel 12:12 
The evil plans of your enemies will be made public.

🗝️1 Kings 12:12 
Your favours shall return to you.     

🗝️2 Kings 12:12 
You will build your own house.

 Today is the first day of the rest of your life!!!! 

[Thank you, Rosetta]