Showing posts with label Donasie. Show all posts

Saturday, 28 February 2026

Kerkgenotjies: Die bedelaar

Jare lank het 'n bedelaar voor die koöperasie gesit en die jammerhartige boer het elke maand as hy sy goedjies kom koop vir die stomme man R50 gegee.

Een maand begin die boer egter om net R40 te gee. Die bedelaar is 'n bietjie dikbek, maar aanvaar dit maar.

‘n Jaar later gee die boer net R20 en die bedelaar vererg hom: "Haai ou," sê hy, "toe jy van R50 na R40 afgekom het, was ek geduldig, maar nou gee jy net R20. Hoekom so min? Alles raak duurder."

"Ag, ek is regtig jammer, Meneer," antwoord die boer verleë.

"Jy sien, my seun is verlede jaar technikon toe en dit kos my 'n klomp geld. Dis die rede hoekom ek nie genoeg geld het om vir jou elke keer R50 te gee nie. En nou is my dogter universiteit toe en dit kos nog meer geld ..."

"Hoor hier, hoeveel kinders het jy?" vra die bedelaar.

"Daar is nog twee in die hoërskool," antwoord die boer.

"Wel, ek hoop nie jy is van plan om hulle almal op my koste te laat leer nie!" 

Sunday, 11 February 2024

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Sunday, 14 January 2024

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Sunday, 12 November 2023

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Sunday, 22 October 2023

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Sunday, 8 October 2023

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Friday, 1 September 2023

Donasies vir motorwag

Sondae tydens die erediens is daar 'n motorwag wat die motors oppas. U kan die diens bywoon sonder enige bekommernis. Daar is houtkassies by die sydeure in die kerk vir donasies.

Wednesday, 1 January 2020