Klik HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 4.2.3 Hoofstuk 4: Leef Verheerlikend (leitourgia)
Week 2: Meer as “praise and worship”
Dag 3: Egte aanbidding vra ’n lewe wat by God se heiligheid pas - 'n opregte en gehoorsame lewe.
Lees: Ps. 24:3–6
Hoe lyk ʼn lewe wat God se heiligheid reflekteer en verkondig in praktyk? Hoe vergelyk my eie lewe daarmee?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

