Wednesday, 9 September 2026

Windskade tydens die storm


Groot dele van die land het die afgelope naweek deurgeloop onder hewige storms. Kimberley is nie gespaar nie en saam met die donderweer het wind, hael en sterk reën 'n spoor van verwoesting gelaat.
Hierdie bome op Dutoitspan-kerkterrein moes die knie voor die storm buig.


Foto's: Ds. Ensie Enslin