Basaar 2023

Terug na HOME PAGE


Die besigste tent - die kaartjiestent: Rinus Slabbert, Johann Genis en Fanie Minne



Die jafeltafel


Die wit olifanttafel



Koffie en tee
Kuns en die vlytigheid daarvan
Hierdie tafel het gekreun onder al die verskillende artikels. En vir diegene wat so 'n bietjie gekrap en gekuier het by hierdie tafel, kon met kosbaarhede weggestap het. Om vir 'n mens se ouma te help, is baie lekkerder as om by die huis te help. Jané Booysen het die hele Saterdag saam met ouma Rina Groenewald en Natalie Willemse die kunstafel beman.






Foto's: Rina Groenewald
Speelgoed en lekkergoed
Die poedingtafel

 Inspanning of ontspanning vir die jonges











Vrydagaanddenke
Dankie!!
23/07/29 NG Dutoitspan se Dankfees-basaar ...
Soli Deo Gloria!!!
(Ps 115:1)

No comments:

Post a Comment