Showing posts with label Ds. Neels Loots. Show all posts
Showing posts with label Ds. Neels Loots. Show all posts

Saturday, 2 April 2022

In ligter luim: 'n Man met 'n plan



Met alles wat gereël moet word om die feesvieringe glad te laat verloop, moet jy soms onverwyld van punt A na punt B of selfs E verskuif. En reëls bly reëls. Valhelm is verpligtend ... Op die foto's kan duidelik gesien word dat die twee haastige manne nog steeds gehoor gee aan reëls - selfs gemasker, al is hulle in die buitelug. Aan stuur van sake is Neels Loots en die agterryer, wat eers 'n draai in die kerkkombuis gaan maak het, is ds. Ensie.

Foto's: Elsa Minne     

Tuesday, 4 August 2020

Dinsdag: Jona 4

Luister na die gesprek oor Jona 4. Klik HIER.

Vir die kinders: Jona



Laai af en druk dit dan uit

Laai af en druk dit dan uit

Saturday, 1 August 2020

Saterdag: Jona 2

Vandag luister ons na Jona 2. Klik HIER om deel te
wees van die gesprek.
Klik HIER vir die video-opname

Friday, 31 July 2020

Vrydag: Jona 1

Klik HIER vir die gesprek.
Neem deel aan die gesprek oor Jona. Jona 1 is
vandag onder die loep. Klik
HIER.

Vir die kinders: Jona


Laai af en druk uit

Laai af en druk uit

Thursday, 30 July 2020

Donderdag: Jona - inleiding

Neem deel aan 'n lewendige bespreking. Klik HIER.

Vir die kinders: Jona


Klik op die prent om dit te vergroot.
Laai af en druk uit

Laai af en druk uit

Wednesday, 29 July 2020

Woensdag: Jona - inleiding

Klik HIER om na die inleiding van Jona
te luister.



Lees Jona 1-4 as 'n geheel

Tuesday, 28 July 2020

Dinsdag: Obadja

Klik HIER om deel van die gesprek oor
Obadja te wees.



Monday, 27 July 2020

Maandag: Obadja - inleiding

Vandag is Obadja aan die beurt. Die kortste boek in die
Bybel. Klik HIER om na die inleidingsgesprek te luister.
Klik HIER om deel van Obadja se gesprek te wees. 

Sunday, 26 July 2020

Obadja aan die beurt ...

'n Vinnige inloer: Lees asseblief Obadja en wees gerat
vir die week. Klik
HIER.

Thursday, 23 July 2020

Donderdag: Amos 9

Vandag is die laaste gesprek oor Amos. Klik HIER om
deel van die gesprek te wees.
Klik HIER om die gesprek om video te volg.

Wednesday, 22 July 2020

Woensdag: Amos 8

Klik HIER om te luister na die waarhede rondom Amos 8











Klik HIER om deel van die gesprek te word. 

Tuesday, 21 July 2020

Dinsdag: Amos 5:8-27

Word deel van die bespreking deur HIER te klik.


Monday, 20 July 2020

Maandag: Amos 5:1-27

Klik HIER en wees deel van die bespreking oor Amos 5. 

Saturday, 18 July 2020

Saterdag: Amos 4:1-13

"Maak klaar om jou God te ontmoet, Israel."
Klik
HIER om meer te wete te kom.

Friday, 17 July 2020

Vrydag: Amos 3:1-15

Word deel van die Amos-bespreking. Klik HIER.
Oordeeluitsprake oor Israel.

Thursday, 16 July 2020

Donderdag: Amos 2:1-16

God se oordeeluitsprake teen Moab. Word deel van die
bespreking deur
HIER te klik. 

Tuesday, 14 July 2020

Dinsdag: Amos 1

Klik HIER om deel te wees van die gesprek oor Amos.