Ons is almal reisigers na die graf - maar die graf is nie die eindbestemming nie; dit is slegs die deurgang na 'n ewige hiernamaals - na 'n plek van lewe en heerlikheid en lig, of na 'n poel van duisternis en verderf en rampsaligheid - en jy moet KIES wat dit vir jou sal wees!
[BH Impey]