Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 6.1.4
Hoofstuk 6: Leef Liefdevol (koinonia)
Week 1: Koinonia: Liefde as die bewys van dissipelskap
Dag 4: Wanneer ons mekaar se laste dra, word Christus se wet vervul.
Lees: Gal. 6:1–5
Paulus begin met ʼn gelowige wat ‘oorval’ is deur een of ander sonde en hoe ons daarop moet reageer. Daarna die stelling dat dit Jesus se wil is dat ons mekaar se laste moet help dra.
Tot watter nadenke stem dit jou as jy na jou eie lewe kyk?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN

