Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.4.5
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 4: Verkondiging as lewenstyl: woorde en dade
Dag 5: ’n Geloofwaardige getuienis word sigbaar wanneer ons met medelye, nederigheid en goedheid teenoor ander leef.
Lees: 1 Pet. 3:8–12
Tot watter mate dink jy vertoon die kerk van Christus oor die algemeen ʼn leefwyse soos wat Petrus beskryf?
Motiveer jou siening.
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke

