Friday 31 July 2015

Wednesday 29 July 2015

Monday 27 July 2015

Sunday 26 July 2015

Saturday 25 July 2015

Onthou die Lente-basaar!

Kontak die kerkkantoor indien u by die Lente-basaar betrokke wil raak!
Elmi: 053 842 1100

One way!


Friday 24 July 2015

Wednesday 22 July 2015

Tuesday 21 July 2015

Monday 20 July 2015

Sunday 19 July 2015

Kosprojek!

Baie gesinne en individue in en op die drumpel van Dutoitspan Gemeente ly daagliks honger a.g.v. werkloosheid en ander sosiale probleme. Dutoitspan help om hierdie groot behoefte aan te spreek, deur die voorsiening van nie-bederfbare kosvoorrade en kospakkies ten bedrae van reeds meer as R50 000 per jaar.

Gemeentelede wat graag deel wil wees van hierdie projek, kan die kerkkantoor kontak of kruideniersware daar gaan aflewer.

Die behoefte is baie groter en ons vertrou ons Hemelse Vader om die gemeente in staat te stel om in die toekoms op nog ‘n groter skaal tot hierdie projek te kan bydra.

Aan stuur van sake is mev. Rosa van der Westuizen wat hierdie werk al sedert 1988 met groot toewyding doen.



R50-noot


'n Baie bekende spreker het sy seminaar begin deur ’n nuwe R50-noot in die lug te hou. In die saal was 200 mense teenwoordig, terwyl hy vra: “Wie wil graag die R50 noot hê?”

Hande begin opgaan in die gehoor.

Hy sê, “Ek gaan die R50-noot aan een van julle gee, maar laat my eers toe om die volgende te doen. ”Hy gaan voort en frommel die R50-noot op, sodat dit sleg en gekreukeld voorkom. Hy vra toe: “Wie wil steeds die R50-noot hê?”

Steeds is die hande van die gehoor in die lug.

“Wel,” antwoord, “Wat daarvan as ek dit doen?” En hy gooi die R50-noot op die vloer en trap en vryf die noot met sy skoen in die vuiligheid op die vloer.

Hy tel die noot op, nou erg verfrommeld en vuil. “Nou, wie stel nog belang in die R50-noot?”
Steeds is die hande in die lug.

“Vriende, julle het almal vandag ’n waardevolle les geleer. Maak nie saak wat ek gedoen het met die geld nie, julle het steeds daarin belanggestel, want die noot het nie enige van sy waarde verloor nie. Dit was steeds R50 werd. Baie keer in ons lewens word ons verfrommel, laat val en in die grond in getrap deur besluite wat ons gemaak het en omstandighede wat oor ons pad kom.

Dit voel of ons nutteloos is, sonder enige waarde. Maar maak nie saak wat het gebeur nie of wat sal nog met jou gebeur nie, jy sal nooit waarde verloor nie.

Jy is spesiaal – Moet dit nooit vergeet nie!”



Saturday 18 July 2015

67 minute!

Wat het jy vandag met jou 67 minute gedoen?

Be grateful!


Tuesday 14 July 2015

Sunday 12 July 2015

Saturday 11 July 2015

Believe in yourself!


A bird sitting on a tree is never afraid of the branch breaking,
because its trust is not on the branch but on its own wings.

Always believe in yourself.

Friday 10 July 2015

Ds. JH Siebert


Die gemeente se innige simpatie met die familie van ds. Siebert met sy afsterwe op 10/07/2015.

Hy was 'n geliefde en gewilde leraar in die gemeente, vanaf 1968 tot 31 Desember 1973.

Thursday 9 July 2015

Live in the present!

One day at a time - this is enough. Do not look back and grieve over the past, for it is gone: and do not be troubled about the future, for it has not yet come. Live in the present, and make it so beautiful that it will be worth remembering. ~ Ida Scott Taylor


Tuesday 7 July 2015

Monday 6 July 2015

Sunday 5 July 2015

Friday 3 July 2015

Thursday 2 July 2015

Wednesday 1 July 2015

A new song!



Many people die with their music still in them. Why is this so?
Too often it is because they are always getting ready to live.
Before they know it, time runs out.
~ Oliver Wendell Holmes, Jr.