Sy aangesig oor jou laat skyn
Mag genade jou in Sy liefde hou
Mag Sy vrede oor jou wees
Mag die Heer jou seën en beskerm
Met die kruis vir altyd voor jou
Mag jy vra na sy weë met elke tree
Mag Sy vrede oor jou wees
Mag die Heer jou seën en beskerm
Tot die aarde nuut en vry is
Mag Sy hart jou lei tot in ewigheid
Mag Sy vrede oor jou wees



