Thursday, 12 November 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 28 - Donderdag)

5.5.4 Die saad groei, al weet die saaier nie hoe nie. (Die mosterdsaad – groei van die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video. 

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.5.4 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 5: Die mosterdsaad – groei van die koninkryk. 
Dag 4: Die saad groei, al weet die saaier nie hoe nie — God se hand werk stilweg. 

Lees: Mark. 4:26–29 


Oordink: 
Help Jesus se gelykenis my om anders te dink oor my rol as sy gestuurde en medewerker? 
In watter opsig?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN