Sunday, 8 November 2026

Santa Shoeboks: 'n Dutoitspan-dankie ...

Ons harte loop oor van dankbaarheid vir elkeen wat ’n tikkie Kersfees-vreugde in die lewens van 50  kinders ingedra het. Julle vrygewigheid gaan vanjaar van Kersfees ’n sprokieswêreld vir soveel kinders maak – baie dankie vir elke geskenk en elke glimlag wat julle moontlik gaan maak.

Mag julle bekers van seëninge hierdie Kersfees oorloop!