Showing posts with label Bybelstudie. Show all posts
Showing posts with label Bybelstudie. Show all posts
Sunday, 8 March 2026
Monday, 2 February 2026
Sunday, 12 October 2025
Sunday, 5 October 2025
Sunday, 28 September 2025
Tuesday, 2 September 2025
Kom wees deel van 'n wêreldwye Bybelstudie
Dominee Ensie Enslin begin DV vanaand, 2 September, om 19:00 met 'n AFRIKAANSE Bybelstudie oor VERGIFNIS. Dit duur tot ongeveer 20:30.
Dit gebeur na aanleiding van die advertensie wat dominee Ensie aan groepe gestuur het vir die wêreldwye ENGELSE Bybelstudie!!! Dit begin met 'n kenmekaarsessie en verduideliking van die wat en die hoe van die 10 weeklikse byeenkomste. Ons gebruik Bruce Wilkinson se videoreeks oor VERGIFNIS.
Almal is welkom. Stuur net vir dominee Ensie 'n WhatsApp-boodskap met die woorde "I'm IN!!!" of "Ek's IN!!!" sodat hy elkeen by die regte groep (Afrikaans of Engels) kan inskakel. Klik op die volgende skakel om deel van die Bybelstudie te wees:
Wednesday, 13 November 2024
Sunday, 29 May 2022
Gebed van 'n vrou
BYBELSTUDIEGROEP
deur Nina Smit
Hemelse Vader,
Hoe waar is dit nie van ons
Bybelstudiegroep nie.
Vyf jaar kom ons al elke week saam in u Naam
rondom u Woord.
En ons weet met helder sekerheid
U is saam met ons,
U liefde omvou ons,
u Gees laat u Woord vir ons oopgaan -
en ons kry insig in die dinge van u koninkryk.
Dankie dat ons mekaar kan liefhê,
omdat ons u liefde in ons harte het.
Dat ons vriendinne in Christus kan wees
en mekaar se probleme op die hart kan dra.
Dat ons vir ons gemeente kan bid
as ons so saam is.
Leer ons week na week
om in ons Bybelstudiegroep
elke keer nader aan U te kom,
U steeds beter te leer ken
deur die bestudering van u Woord.
Vyf jaar kom ons al elke week saam in u Naam
rondom u Woord.
En ons weet met helder sekerheid
U is saam met ons,
U liefde omvou ons,
u Gees laat u Woord vir ons oopgaan -
en ons kry insig in die dinge van u koninkryk.
Dankie dat ons mekaar kan liefhê,
omdat ons u liefde in ons harte het.
Dat ons vriendinne in Christus kan wees
en mekaar se probleme op die hart kan dra.
Dat ons vir ons gemeente kan bid
as ons so saam is.
Leer ons week na week
om in ons Bybelstudiegroep
elke keer nader aan U te kom,
U steeds beter te leer ken
deur die bestudering van u Woord.
Amen.
Thursday, 27 August 2020
Monday, 24 August 2020
Saturday, 22 August 2020
Friday, 21 August 2020
Monday, 27 July 2020
Wednesday, 15 July 2020
Woensdag: Amos - Bybelstudie
Annatjie Enslin het hierdie Bybelstudie oor
Amos uitgewerk. Lees dit biddend deur en deel dit sommer ook met die kinders,
terwyl jy jou eie Bybelkennis oor Amos verbreed deur die vrae self ook te
beantwoord.
Klik HIER om deur die aantekeninge te werk.
Subscribe to:
Posts (Atom)












