Showing posts with label YouTube. Show all posts
Showing posts with label YouTube. Show all posts

Sunday, 31 May 2020

Sunday, 12 April 2020

Paassondag: Covid-19-erediens: Afrikaans

Vandag plaas ons prop. Neels Loots van Dutoitspan-gemeente se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar.

Tema: Voetspore uit die graf ... Jesus leef

Skriflesing: Lukas 24:1-49

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van prop. Neels Loots te aktiveer)

Paassondag: Covid-19-erediens: Engels

Vandag plaas ons ds. Peter Chapman van die St Andrews Prespiteriaanse Kerk Beanconsfield se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking met ons deel. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar.

Tema: Voetspore na die graf

Skriflesing: Markus 16:1-19

Seënwense.

Kerkdiens 12 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Peter Chapman te aktiveer)

Sunday, 5 April 2020

Palmsondag: Covid-19-erediens

Danksy die tegnologie, kan ons vandag voortgaan met die erediens ten spyte van die inperking. Luister gerus na die Woord soos aan ons gebring deur ds.Ensie Enslin.

Tema: Jesus bring hoop, want Hy is die enigste hoop.

Skriflesing: Matt. 12: 9-21 en Ps. 39:8

Klik op die skakel "Kerkdiens" hieronder.  Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar.

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 5April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer)