Terug na HOME PAGE
For all the things I didn’t say,
About how I felt along the way–
For the love you gave and the work you’ve done,
Here’s appreciation from your admiring son.
You cared for me as a little tot,
When all I did was cry a lot,
And as I grew your work did too–
I ran and fell and got black and blue.
I grew some more and it didn’t stop;
Now you had to become a cop,
To worry about mistakes I’d make;
You kept me in line for my own sake.
I got older, and the story repeated;
You were always there whenever I needed.
You guided me and wished me the best,
I became wiser and knew I was blessed.
So, for all the times I didn’t say,
The love I felt for you each day,
Mom, read this so you can always see
Just how much you mean to me.
Mom, Thanks for everything!
[By Karl Fuchs]
Die engel het sy kop geskud en gesê: ses pare hande! Kan nie wees nie!
“Dit is nie die hande wat my besig hou nie, dis die drie pare oë wat ‘n ma moet hê. Een paar moet deur toe deure kan kyk as sy vra: Wat maak julle daar binne- as sy alreeds weet. Een paar agter in haar kop om te sien wat sy nie moet nie, maar nodig het om te weet. En ‘n paar voor om te sien as ‘n kind groot foute maak, om nog steeds te kan sê: Ek verstaan, en ek het jou nog steeds lief! Sonder om ‘n woord te sê. Ek het nou alreeds een gemaak wat so naby aan My is- sy kan haarself heelmaak. Sy kan ‘n gesin kos gee met een kilogram maalvleis, en ‘n driejarige in ‘n bad kry. Sy kan dink, redeneer en kompromieë maak. Die engel voel so oor die ma se wang. Verbaas sê sy: Maar sy lek! Dalk het U te veel in hierdie model probeer inbou- alles kan nie binne bly nie! Die Here sê: sy lek nie- dit is ‘n traan! “Waarvoor is dit daar”, vra die engel. Die Here antwoord: “Dit is vir blydskap, hartseer, teleurstelling, pyn, eensaamheid en trots.” “Here, U is wonderlik!”- sê die engel in verwondering.

Gaan lees gerus 'n pa se brief aan alle ma's wat in Maroela Media verskyn het. Die gewaardeerde skrywe is en sal relevant bly.
Gaan lees gerus die gedig op Maroelamedia
Ek dink
Ma’s word te min besing!
[Geskryf deur: Carina Bester]
Ma’s is
altyd daar – of jy nog in die huis bly en of jy al oud genoeg is om jou eie
potjie te krap. Ja – ʼn Pa is ook daar vir jou, maar ʼn Ma is net “anders”.
Sy sal
sommer-net bel om te hoor hoe dit gaan as sy iets in die winkel sien wat haar
aan jou herinner.
ʼn Ma se
omgee is onvoorwaardelik. ʼn Ma stel altyd haar kinders eerste. ʼn Ma se liefde
is onselfsugtig.
Toni
Morrison het gesê: Groot beteken niks vir ʼn ma nie, ʼn kind is ʼn kind. Hulle
word groter, ouer – maar groot? Wat is dit veronderstel om te beteken? In my
hart beteken dit net mooi niks nie.
My ma
verjaar in Oktober. Volgens haar is die woorde van C Louis Leipoldt baie waar:
Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand.
Sy het my
geleer om ʼn liefde vir stories en gedigte te hê. Sy het my geleer wat dit is
om te help waar ek kan. Sy het my geleer wat dit is om te gee sonder om iets
terug te verwag.
Altyd vol
grappies. Altyd vol lag. Altyd vrolik.
Lotte
Baylyn het gesê: Die beste rol vir ʼn ma is oombliklike beskikbaarheid sonder
aanhoudende teenwoordigheid.
Dankie vir
Ma se teenwoordigheid in my lewe. Ek is lief vir Mamma
Die Here het ma’s gemaak. Terwyl Adam diep geslaap het, het die Here aan die werk gespring. Een van die engele het by Hom kom staan en gesê: Here, U doen darem baie moeite met hierdie een! Die Here het vir die engel gesê: Het jy die spesifikasies op hierdie model gesien? Sy moet heeltemal wasbaar wees, maar nie van plastiek nie. Sy moet 180 bewegende parte hê, almal vervangbaar. Sy moet op swart koffie en oorskietkos kan funksioneer. Sy moet ‘n skoot hê waarop lekker gesit kan word, maar verdwyn as sy opstaan. Sy moet ‘n soen hê wat alles kan genees, van ‘n gebreekte been tot ‘n gebreekte hart na ‘n stukkende romanse. En ses pare hande.
Die engel het sy kop geskud en gesê: ses pare hande! Kan nie wees nie!
“Dit is nie die hande wat my besig hou nie, dis die drie pare oë wat ‘n ma moet hê. Een paar moet deur toe deure kan kyk as sy vra: Wat maak julle daar binne- as sy alreeds weet. Een paar agter in haar kop om te sien wat sy nie moet nie, maar nodig het om te weet. En ‘n paar voor om te sien as ‘n kind groot foute maak, om nog steeds te kan sê: Ek verstaan, en ek het jou nog steeds lief! Sonder om ‘n woord te sê. Ek het nou alreeds een gemaak wat so naby aan My is- sy kan haarself heelmaak. Sy kan ‘n gesin kos gee met een kilogram maalvleis, en ‘n driejarige in ‘n bad kry. Sy kan dink, redeneer en kompromieë maak. Die engel voel so oor die ma se wang. Verbaas sê sy: Maar sy lek! Dalk het U te veel in hierdie model probeer inbou- alles kan nie binne bly nie! Die Here sê: sy lek nie- dit is ‘n traan! “Waarvoor is dit daar”, vra die engel. Die Here antwoord: “Dit is vir blydskap, hartseer, teleurstelling, pyn, eensaamheid en trots.” “Here, U is wonderlik!”- sê die engel in verwondering.
Maar die Here sê: “Ek het dit nie daar gesit nie!”
Wat my ma my geleer het ... Klik HIER vir 'n mondvol wysheid!
Daar bestaan 'n posbeskrywing vir ma's. 'n Baie oulike, maar uiters raak beskrywing. Gaan KLIK gerus HIER om dit te waardeer.
Klik HIER om die gediggies deur Maretha Maartens te lees.
Klik HIER om die gedig oor 'n ma te lees.
Everything Mom
How did you find the energy, Mom
To do all the things you did,
To be teacher, nurse and counselor
To me, when I was a kid.
How did you do it all, Mom,
Be a chauffeur, cook and friend,
Yet find time to be a playmate,
I just can’t comprehend.
I see now it was love, Mom
That made you come whenever I’d call,
Your inexhaustible love, Mom
And I thank you for it all.
[By Joanna Fuchs]
How did you find the energy, Mom
To do all the things you did,
To be teacher, nurse and counselor
To me, when I was a kid.
How did you do it all, Mom,
Be a chauffeur, cook and friend,
Yet find time to be a playmate,
I just can’t comprehend.
I see now it was love, Mom
That made you come whenever I’d call,
Your inexhaustible love, Mom
And I thank you for it all.
[By Joanna Fuchs]
Joodse spreekwoord
Daar’s blykbaar ‘n ou Joodse spreekwoord wat lui:
God kan nie oral gelyk wees nie,
daarom het Hy ma’s gemaak.
Ja, op ‘n manier doen ‘n ma God se werk in die huis. Sy verteenwoordig God. Daarom is ‘n ma baie, baie belangrik.
Baie van ons ken ook die bekende prent wat veral vroeër jare in baie huise teen die muur gehang het. Die prent waarop staan: Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder?
Ja, ‘n ma se rol is baie belangrik. Daarom moet almal - let wel, almal in die huis, die ma van die huis mooi oppas. Almal moet die lewe vir haar help mooi maak, en dinge vir haar makliker maak. Ons moet ons ma's waardeer, maar ons moet dit ook wys ...
Eintlik moet ons almal in die huis vir mekaar dinge mooi en makliker maak. Ons gesin is 'n span wat dieselfde einddoel werk ... op hierdie manier kan ons die lewe vir mekaar makliker maak.
Die Hemel het ‘n nommer ...
Ek wil my ma bel.
Ek moet eenvoudig met haar praat.
Al is dit net vir drie minute. Ek wil my ma bel.
Ek moet eenvoudig met haar praat.
Ek wil haar stem hoor ... ek wil hoor hoe sy vir my sê: ‘My wêreld, is dit jy? En hoe gaan dit ...?"
Maar ek kan nie my ma bel nie.
Want die Hemel het nie ‘n nommer nie.
Nie onder die "H’s" in die telefoongids nie;
nie eers in die Geel Bladsye nie – dis verstommend:
in hierdie tegnologiese eeu, met knoppies en rekenaars en satelliete,
is daar gee direkte lyn Hemel toe nie.
In desperaatheid droom ek een nag, dat ek deurkom Hemel toe.
"Kan ek asseblief met my ma praat?" vra ek. "Sy is Hettie Ellis – net vir drie minute, asseblief?"
"By watter afdeling is sy?" vra ‘n sagte stem.
"Afdeling? ... Sy ... sy is seker by die hekel- en breiafdeling?"
Haar hande was nooit stil as sy televisie gekyk het nie, altyd hekel- of breipenne wat saggies, gerusstellend, klik-klik-klik.
Maar die stem sê: "Ons het nie ‘n hekel- of breiafdeling nie. Ons is omgewe van die lig ... ons word omvou deur Sy warmte ...” Hulle dra dus nie klere nie. Hulle brei nie.
"Probeer asseblief die bak-afdeling."
Natuurlik, sy sal daar wees.
Na haar dood het ek naarstiglik die laaste stukkies beskuit uit die blik gaan haal en dit gevries.
Ek sou dit nie kon eet nie ... ek moes dit hou – sommer net om na te kyk.
Maar die stem sê: "Ons het nie ‘n bak-afdeling nie. Ons lewe van die vrugte van die Gees"
Ek bly ‘n rukkie stil. "Probeer asseblief die tuinafdeling."
Sy was so lief vir die grond, so deel van die aarde ...
maar die stem antwoord: "Ons saai nie en ons plant nie. Ons besit reeds die Ewige Saad"
Ek raak desperaat en ek vra:
"Nou watter afdelings is daar dan?"
Die stem is sag en geduldig. "Ons het kore ..."
"Kore?" vra ek, "Ek weet darem nie ... sy was nooit juis ‘n voorsanger nie ... wat is daar nog?"
Die stem raak nie ongeduldig nie. "Daar is ook hulle wat sit by die voete van die Een wat onderrig."
"Sit hulle net?" vra ek nuuskierig. "Ek weet darem nie. Ek het my ma nooit juis sien sit nie."
"Hulle sit en luister na die Stem."
"O, ja! Sy sal dáár wees!” jubel ek. Ja, ek moes dit mos geweet het!
My ma was ‘n simpatieke, en intense luisteraar. Haar oë, haar gesig, haar hele lyf het altyd saam geluister. "Kan ek met haar praat?" vra ek opgewonde. "Ek is seker sy sal daar wees!"
"Hulle wat luister, word nie onderbreek nie," sê die stem baie sag. "Maar as jy wil, kan jy kom saamluister."

Die droom is verby.
Maar in die môre, toe ek my stiltetyd hou, onthou ek dit weer.
En toe ek kniel, bid ek nie.
Ek luister.
En ek hoor ‘n stilte vol vrede ... en in die vrede is daar troos.
En in die troos is daar Sy arms wat my vashou.
En Sy vashou voel soos my ma se lyf ... nog beter: volkome.
Ek word bewus van die direkte lyn Hemel toe.
Die lyn wat daar was, van die heel begin af.
Nog voordat almal so slim geword het.
Die lyn wat nooit onderbreek word nie, nooit beset is nie.
Die lyn wat verniet is, en waarvoor jy nie eers ‘n rekening hoef te betaal nie.
Jy hoef selfs nie eers ‘n nommer te onthou nie.

Want die Hemel is net ‘n stiltetyd, dis net ‘n gebed ver.
[ Nelia]
[ Nelia]
Ai, Moeksie die Worries.
Meer soos
buigbare staal as soos vere. Eeder volgraanbrood as koek.
Liefde is die stukrag
wat 'n gewone mens in staat stel om die onmoontlike te bereik. Moederliefde het
minder slaap nodig as ander soorte liefde. Moederliefde
is soos vars lug. Dit is so vanselfsprekend dat jy dit nie eers opmerk nie.
Totdat die toevoer afgesny is.
Moederliefde is die ankerlig wat die
gesin veillig lei.
Maar Moeder, jy is altyd daar!
Ma is jy
geneig is om oor my te worry. Gedurig. Dankie dat Ma dit nie te veel wys nie.
Dit is goed en wel om te sê. "Ag Ma, moet tog nie so neul nie." maar
sy is die een wat sal agterkom dat jy nie jou noodsaaklike dokumente ingepak het nie.
Maar Moeder, jy is altyd daar!
Dan net vir Moeks ...
Dis vir my heerlik as Ma bly is wanneer ek sukses behaal of 'n
gelukskoot tref. Maar dis nog lekkerder as Ma nog steeds dink ek is wonderlik
al het ek 'n bloutjie geloop.