Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.6.2
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 6: God het 'n herstelplan
Dag 2: Ons wag in hoop – die skepping sal verlos word van verganklikheid
Lees: Rom. 8:17–25
Hoe help die hoop op God se toekomstige verlossing my om met volharding deur huidige swaarkry te leef?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.

