Friday, 5 June 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 5 - Vrydag)

1.5.5 In Christus bring God alles weer in harmonie (Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei)

Klik HIER en kyk na die video
Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.5.5 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 5: Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei 
Dag 5: In Christus bring God alles weer in harmonie met Homself - sy vrede herstel wat gebreek is en sluit ook my lewe in 

Lees: Kol. 1:15–20

Oordink: 
Waar het ek God se versoenende werk in my eie lewe nodig om weer heel te word in verhouding met Hom en ander?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.