Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.6.5
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 6: God het 'n herstelplan
Dag 5: God woon by sy mense – daar is geen nag meer nie, net sy lig
Lees: Op. 21:1–5; 22:1–5
Hoe raak die belofte dat God self by sy mense sal woon my verlange na sy teenwoordigheid in my lewe nou?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

