DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.5.1
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 5: Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei
Dag 1: Roeping begin in aanbidding – 'Hier is ek, stuur my.'
Lees: Jes. 6:1–8
Hoe verander ’n ontmoeting met God se heiligheid my bereidheid om beskikbaar te wees vir sy (my) roeping?
Die Meesterplan
Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

