Klik HIER en kyk na die video
Video toeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.6.3
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 6: God het 'n herstelplan
Dag 3: God belowe ’n nuwe skepping waar vrede en vreugde heers.
Lees: 2 Kor. 4:14– 5:10
Wat help my om die onsigbare heerlikheid wat God belowe in die oog te hou, selfs wanneer die sigbare wêreld se gebrokenheid my lewe ernstig beïnvloed?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

