Die leesrooster staan op sy eie, maar dit is gebou rondom die temas van
Die Meesterplan-boek. Indien jy die groter prentjie van God se herstelplan en jou plek daarin dieper wil verstaan, sal die boek jou help om die daaglikse Skrifgedeeltes binne die groter verhaal van God se werk in die wêreld te sien.
Die leesrooster en die boek is bedoel om mekaar aan te vul en saam ’n pad van geestelike groei en ontdekking te vorm. Die boek is beskikbaar @ R285 plus koerierkoste. Bestel by info@dieplan.org