DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.5.2
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 5: Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei
Dag 2: Ons is sout en lig – sending begin in die gewone dinge van die lewe.
Lees: Mat. 5:13–16
Oordink: Waar in my alledaagse lewe kan my teenwoordigheid ’n sigbare teken van God se lig en goedheid word? Sien jy spesiale situasies en geleenthede wat deur die Here geskep word?
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.

