Wednesday, 3 June 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 5 - Woensdag)

1.5.3 Die Groot Opdrag is ons identiteit (Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei)

Klik HIER en kyk na die video

Video toeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.5.3 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 5: Die Stuur-strategie van God: Sy Missio Dei 
Dag 3: Die Groot Opdrag is ons identiteit – om dissipels te maak vir Christus.

Lees: Mat. 28:16–20

Oordink: 
Hoe vra Jesus se opdrag om dissipels te maak dat ek my eie rol in sy sending (plan) nuut moet verstaan?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.