2.3.2 Die Gees gee getuienis dat ons kinders van God is (’n Nuwe Identiteit in Christus)
Klik
HIER en kyk na die video
Videotoeligting tot: DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.3.2
Hoofstuk 2: Missionale identiteit
Week 3: ’n Nuwe Identiteit in Christus
Dag 2: Die Gees gee getuienis dat ons kinders van God is - ons leef nie meer in vrees nie
Lees: Rom. 8:9–17
Hoe beïnvloed die Gees se bevestiging van jou kindskap jou hantering van moeilike situasies?
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou