Tuesday, 9 June 2026

Mandjie Hoop: As jy sukses in die lewe wil hê ...

Prof. Dawid het op ‘n dag geskryf: “As ‘n mens sukses in die lewe wil hê, moet jy God en sy genade ken; jou medemens meer ag as jouself; jou geleenthede ten volle gebruik; jou getuienis staaf in woord en daad. En jouself gee as ‘n offer in sy diens.”